Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 37:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Om die Almagtige te verstaan, is buite ons bereik.+

      Sy mag is groot,+

      en hy tree altyd met geregtigheid+ en regverdigheid op.+

  • Psalm 21:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Staan op, o Jehovah, in u krag.

      Ons sal lofliedere sing* tot die eer van u mag.

  • Psalm 145:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Al u werke sal u verheerlik, o Jehovah,+

      en u lojales sal u loof.+

      כ [Kaf]

      11 Hulle sal die heerlikheid van u koningskap verkondig,+

      en hulle sal praat oor u mag,+

      ל [Lamed]

      12 sodat hulle u magtige dade en die glorieryke prag van u koningskap

      aan mense bekend kan maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel