Eksodus 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jehovah het bygevoeg: “Ek het gesien hoe swaar my volk in Egipte kry, en ek het gehoor hoe hulle uitroep as gevolg van dié wat hulle dwing om te werk. Ek is bewus van hoe hulle ly.+ Psalm 72:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy sal jammer voel vir die hulpelose en die arme,en hy sal die lewens van die armes red. 14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle red,en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë. Lukas 18:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Sal God dan nie sorg dat dié wat hy uitgekies het en wat dag en nag tot hom uitroep,+ regverdig behandel word terwyl hy geduldig is met hulle nie?+
7 Jehovah het bygevoeg: “Ek het gesien hoe swaar my volk in Egipte kry, en ek het gehoor hoe hulle uitroep as gevolg van dié wat hulle dwing om te werk. Ek is bewus van hoe hulle ly.+
13 Hy sal jammer voel vir die hulpelose en die arme,en hy sal die lewens van die armes red. 14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle red,en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.
7 Sal God dan nie sorg dat dié wat hy uitgekies het en wat dag en nag tot hom uitroep,+ regverdig behandel word terwyl hy geduldig is met hulle nie?+