-
Jeremia 17:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Dít is wat Jehovah vir my gesê het: “Gaan staan in die poort van die kinders van die volk waardeur die konings van Juda in- en uitgaan en in al die poorte van Jerusalem.+ 20 Jy moet vir hulle sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda, die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem, wat deur hierdie poorte ingaan.
-