2 Samuel 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar Dawid het die vesting Sion ingeneem, wat nou die Stad van Dawid+ is. Openbaring 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het ek die Lam+ op die berg Sion sien staan,+ en saam met hom 144 000+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskryf.
14 Toe het ek die Lam+ op die berg Sion sien staan,+ en saam met hom 144 000+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskryf.