Psalm 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+op Sion,+ my heilige berg.” Hebreërs 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele 1 Petrus 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want die Skrif sê: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen wat uitgekies is, ’n kosbare fondamenthoeksteen, en niemand wat geloof daarin beoefen, sal ooit teleurgestel* word nie.”+
22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele
6 Want die Skrif sê: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen wat uitgekies is, ’n kosbare fondamenthoeksteen, en niemand wat geloof daarin beoefen, sal ooit teleurgestel* word nie.”+