Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+ Jesaja 45:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar Israel sal deur Jehovah gered word met ’n ewige redding.+ Tot in alle ewigheid sal julle nie skaam kry of verneder word nie.+
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
17 Maar Israel sal deur Jehovah gered word met ’n ewige redding.+ Tot in alle ewigheid sal julle nie skaam kry of verneder word nie.+