14 Die dwaas sê in sy hart:
“Daar is geen Jehovah nie.”+
Hulle dade is korrup en hulle optrede is afskuwelik.
Nie een van hulle doen wat goed is nie.+
2 Maar Jehovah kyk vanuit die hemel na die mense
om te sien of enigiemand insig het en of enigiemand Jehovah se leiding soek.+