Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 29:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jehovah sal vir sy volk krag gee.+

      Jehovah sal sy volk met vrede seën.+

  • Jesaja 40:29-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Hy gee krag aan die een wat moeg is,

      en hy versterk die een wat swak is.+

      30 Seuns sal moeg en uitgeput raak,

      en jong manne sal struikel en val,

      31 maar dié wat op Jehovah hoop, sal nuwe krag kry.

      Hulle sal sweef soos arende.+

      Hulle sal hardloop en nie uitgeput raak nie.

      Hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel