Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 26:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 O Jehovah, u het u hand opgelig, maar hulle sien dit nie.+

      Hulle sal u ywer vir u volk sien, en skande sal oor hulle kom.

      Ja, u vuur sal u vyande verteer.

  • Hosea 14:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Wie is wys? Laat hom hierdie dinge verstaan.

      Wie is verstandig? Laat hom dit begryp.

      Want die weë van Jehovah is reg,+

      en die regverdiges sal dit volg.

      Maar die oortreders sal daarop struikel.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel