1 Samuel 17:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard, ’n spies en ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe in die naam van Jehovah van die leërmagte,+ die God van die leërmag van Israel, wat jy uitgedaag* het.+ Jeremia 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Geseënd is die man* wat op Jehovah vertrou,wie se vertroue in Jehovah is.+
45 Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard, ’n spies en ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe in die naam van Jehovah van die leërmagte,+ die God van die leërmag van Israel, wat jy uitgedaag* het.+