Psalm 63:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek word versadig met die beste en die rykste deel,*en daarom sal my mond u loof met vreugde op my lippe.+ Psalm 104:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Ek sal my hele lewe lank vir Jehovah sing.+ Ek sal lofliedere sing* vir my God solank as wat ek lewe.+
5 Ek word versadig met die beste en die rykste deel,*en daarom sal my mond u loof met vreugde op my lippe.+
33 Ek sal my hele lewe lank vir Jehovah sing.+ Ek sal lofliedere sing* vir my God solank as wat ek lewe.+