1 Konings 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het sy vir die koning 120 talente* goud en baie balsemolie+ en edelstene+ gegee. Nooit weer is daar soveel balsemolie gebring as wat die koningin van Skeba vir koning Salomo gegee het nie.
10 Toe het sy vir die koning 120 talente* goud en baie balsemolie+ en edelstene+ gegee. Nooit weer is daar soveel balsemolie gebring as wat die koningin van Skeba vir koning Salomo gegee het nie.