Genesis 22:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En deur middel van jou nageslag*+ sal al die nasies van die aarde ’n seën vir hulleself verkry omdat jy na my stem geluister het.’”+ Galasiërs 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dit was sodat die seën wat aan Abraham belowe is, deur middel van Christus Jesus+ aan die nasies gegee sou word, sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.
18 En deur middel van jou nageslag*+ sal al die nasies van die aarde ’n seën vir hulleself verkry omdat jy na my stem geluister het.’”+
14 Dit was sodat die seën wat aan Abraham belowe is, deur middel van Christus Jesus+ aan die nasies gegee sou word, sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.