11 “Die profeet sowel as die priester het onrein geword.+
Selfs in my eie huis het ek hulle goddeloosheid gevind,”+ sê Jehovah.
12 “Daarom sal hulle weg glibberig en donker word.+
Hulle sal gestamp word en val.
Want ek sal rampspoed oor hulle bring
in die jaar van afrekening,” sê Jehovah.