Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 28:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Selfs hulle dwaal af weens wyn.

      Die drank laat hulle slinger.

      Priester en profeet dwaal af weens drank.

      Die wyn maak hulle verward,

      en die drank laat hulle slinger.

      Hulle visioen laat hulle afdwaal,

      en hulle is nie in staat om die regte besluite te neem nie.+

  • Jeremia 5:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die profete se profesieë is leuens,+

      en die priesters oorheers deur hulle eie gesag.

      En my volk hou daarvan,+

      maar wat sal julle doen wanneer die einde kom?”

  • Jeremia 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Want hulle almal maak oneerlike wins,+ van die kleinste tot die grootste.

      Hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+

  • Esegiël 22:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Haar profete het planne in haar beraam,+ soos ’n brullende leeu wat prooi verskeur.+ Hulle verslind mense. Hulle vat skatte en kosbare dinge. Hulle het baie weduwees in haar gemaak.

  • Sefanja 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Haar profete is arrogante, bedrieglike manne.+

      Haar priesters ontheilig wat heilig is.+

      Hulle het die wet verbreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel