33 God het dit heeltemal vir ons, hulle kinders, vervul deur Jesus op te wek,+ net soos daar in die tweede psalm geskryf is: ‘Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.’+
5 Vir watter een van die engele het God byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword”?+ En ook: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+
5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+