1 Kronieke 16:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Sing vir hom, sing lofliedere* vir hom.+Dink na oor* al sy wonderlike werke.+ Psalm 143:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek dink aan die dae van lank gelede. Ek peins oor* al u dade.+ Ek dink gretig na oor die werk van u hande.
5 Ek dink aan die dae van lank gelede. Ek peins oor* al u dade.+ Ek dink gretig na oor die werk van u hande.