Psalm 72:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word.+ Hy alleen doen wonderlike dinge.+ Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+