20 Wanneer ek hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het+ – ’n land wat oorloop van melk en heuning+ – en hulle eet en versadig word en dit met hulle goed gaan,*+ sal hulle op ander gode vertrou en hulle dien en my sonder respek behandel en my verbond verbreek.+
32 Dit sal nie wees soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipte uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle ware meester* was,’ sê Jehovah.”