Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Jeremia

      • Oorblyfsel van Israel sal weer in land woon (1-30)

        • Ragel huil oor haar kinders (15)

      • Nuwe verbond (31-40)

Jeremia 31:1

Kruisverwysings

  • +Le 26:12; Jer 30:22; 31:33

Jeremia 31:3

Voetnote

  • *

    Of “aangehou om lojale liefde aan jou te betoon”.

Kruisverwysings

  • +De 7:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 143

Jeremia 31:4

Voetnote

  • *

    Of “uitgaan in die dans van dié wat lag”.

Kruisverwysings

  • +Jer 33:7; Am 9:11
  • +Jer 30:18, 19

Jeremia 31:5

Kruisverwysings

  • +Am 9:14; Mi 4:4
  • +De 30:9; Jes 65:21, 22

Jeremia 31:6

Kruisverwysings

  • +Jes 2:3; Jer 50:4, 5

Jeremia 31:7

Kruisverwysings

  • +De 32:43; Jes 44:23
  • +Jes 1:9; Jer 23:3; Jl 2:32

Jeremia 31:8

Kruisverwysings

  • +Jes 43:6; Jer 3:12
  • +De 30:4; Ese 20:34; 34:12
  • +Jes 35:6; 42:16
  • +Esr 2:1, 64

Jeremia 31:9

Voetnote

  • *

    Of “wadi’s”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Jer 50:4
  • +Jes 35:7; 49:10
  • +Ge 48:14; Eks 4:22

Jeremia 31:10

Kruisverwysings

  • +Jes 11:11; 42:10
  • +Jes 40:11; Ese 34:11-13; Mi 2:12

Jeremia 31:11

Voetnote

  • *

    Of “terugeis”.

Kruisverwysings

  • +Jes 44:23; 48:20
  • +Jes 49:25

Jeremia 31:12

Voetnote

  • *

    Of “die goeie dinge van”.

  • *

    Of “hulle siele”.

Kruisverwysings

  • +Esr 3:13; Ps 126:1; Jes 51:11
  • +Jl 3:18
  • +Jes 65:10
  • +Jes 58:11
  • +Jes 35:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 278

Jeremia 31:13

Kruisverwysings

  • +Sag 8:4
  • +Esr 3:12
  • +Jes 51:3; 65:19

Jeremia 31:14

Voetnote

  • *

    Of “die siele van die priesters”.

  • *

    Lett. “met vettigheid”.

Kruisverwysings

  • +De 30:9; Jes 63:7

Jeremia 31:15

Voetnote

  • *

    Of “kinders”.

Kruisverwysings

  • +Jos 18:21, 25; Jer 40:1
  • +Klg 1:16
  • +Mt 2:16-18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/12/15, bl. 21

    2011/8/15, bl. 10

    Jeremia, bl. 162

Jeremia 31:16

Kruisverwysings

  • +Esr 1:5; Jer 23:3; Ese 11:17; Ho 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/12/15, bl. 21

Jeremia 31:17

Kruisverwysings

  • +Jer 29:11
  • +Jer 46:27

Jeremia 31:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/1, bl. 10-11

Jeremia 31:19

Kruisverwysings

  • +De 30:1-3
  • +Esr 9:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/1, bl. 11

Jeremia 31:20

Voetnote

  • *

    Lett. “ingewande”.

Kruisverwysings

  • +Jer 31:9; Ho 14:4
  • +Ho 11:8
  • +De 32:36; Mi 7:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/1, bl. 11

    Jeremia, bl. 181

Jeremia 31:21

Kruisverwysings

  • +Jes 62:10
  • +Jes 35:8

Jeremia 31:23

Kruisverwysings

  • +Jes 1:26
  • +Sag 8:3

Jeremia 31:24

Kruisverwysings

  • +Jer 33:12; Ese 36:10, 11

Jeremia 31:25

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

  • *

    Of “elke siel”.

Kruisverwysings

  • +Ps 107:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 81-82

Jeremia 31:27

Voetnote

  • *

    Of “nageslag”.

Kruisverwysings

  • +De 30:9; Ese 36:9; Ho 2:23

Jeremia 31:28

Kruisverwysings

  • +Jer 44:27; 45:4
  • +Ps 102:16; 147:2; Jer 24:6

Jeremia 31:29

Voetnote

  • *

    Lett. “die seuns se tande het stomp geword”.

Kruisverwysings

  • +Ese 18:2-4

Jeremia 31:31

Kruisverwysings

  • +Mt 26:27, 28; Lu 22:20; 1Kor 11:25; Heb 8:8-12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 26-27

    Jeremia, bl. 169-170

Jeremia 31:32

Voetnote

  • *

    Of moontlik “hulle man”.

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5
  • +Ese 16:59

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 169-170

Jeremia 31:33

Kruisverwysings

  • +Ese 11:19
  • +Heb 10:16
  • +Jer 24:7; 30:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 173-175, 179-180

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 11

Jeremia 31:34

Kruisverwysings

  • +Jes 54:13; Joh 17:3
  • +Jes 11:9; Hab 2:14
  • +Jer 33:8; 50:20; Mt 26:27, 28; Heb 8:10-12; 9:15; 10:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 265-267

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 30

    Jeremia, bl. 170-173, 176-178, 179-181

Jeremia 31:35

Voetnote

  • *

    Of “wetsbepalings”.

Kruisverwysings

  • +Jes 51:15

Jeremia 31:36

Kruisverwysings

  • +Jes 54:10; Jer 33:20, 21

Jeremia 31:37

Kruisverwysings

  • +Jer 30:11

Jeremia 31:38

Kruisverwysings

  • +Ne 12:27; Jes 44:28; Jer 30:18
  • +Ne 3:1; Sag 14:10
  • +2Kr 26:9

Jeremia 31:39

Kruisverwysings

  • +Sag 1:16

Jeremia 31:40

Voetnote

  • *

    Of “vetterige as”, d.w.s. as wat met die vet van die offerandes deurdrenk is.

Kruisverwysings

  • +2Sa 15:23; 2Kn 23:6; Joh 18:1
  • +Ne 3:28
  • +Jl 3:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Jer. 31:1Le 26:12; Jer 30:22; 31:33
Jer. 31:3De 7:8
Jer. 31:4Jer 33:7; Am 9:11
Jer. 31:4Jer 30:18, 19
Jer. 31:5Am 9:14; Mi 4:4
Jer. 31:5De 30:9; Jes 65:21, 22
Jer. 31:6Jes 2:3; Jer 50:4, 5
Jer. 31:7De 32:43; Jes 44:23
Jer. 31:7Jes 1:9; Jer 23:3; Jl 2:32
Jer. 31:8Jes 43:6; Jer 3:12
Jer. 31:8De 30:4; Ese 20:34; 34:12
Jer. 31:8Jes 35:6; 42:16
Jer. 31:8Esr 2:1, 64
Jer. 31:9Jer 50:4
Jer. 31:9Jes 35:7; 49:10
Jer. 31:9Ge 48:14; Eks 4:22
Jer. 31:10Jes 11:11; 42:10
Jer. 31:10Jes 40:11; Ese 34:11-13; Mi 2:12
Jer. 31:11Jes 44:23; 48:20
Jer. 31:11Jes 49:25
Jer. 31:12Esr 3:13; Ps 126:1; Jes 51:11
Jer. 31:12Jl 3:18
Jer. 31:12Jes 65:10
Jer. 31:12Jes 58:11
Jer. 31:12Jes 35:10
Jer. 31:13Sag 8:4
Jer. 31:13Esr 3:12
Jer. 31:13Jes 51:3; 65:19
Jer. 31:14De 30:9; Jes 63:7
Jer. 31:15Jos 18:21, 25; Jer 40:1
Jer. 31:15Klg 1:16
Jer. 31:15Mt 2:16-18
Jer. 31:16Esr 1:5; Jer 23:3; Ese 11:17; Ho 1:11
Jer. 31:17Jer 29:11
Jer. 31:17Jer 46:27
Jer. 31:19De 30:1-3
Jer. 31:19Esr 9:6
Jer. 31:20Jer 31:9; Ho 14:4
Jer. 31:20Ho 11:8
Jer. 31:20De 32:36; Mi 7:18
Jer. 31:21Jes 62:10
Jer. 31:21Jes 35:8
Jer. 31:23Jes 1:26
Jer. 31:23Sag 8:3
Jer. 31:24Jer 33:12; Ese 36:10, 11
Jer. 31:25Ps 107:9
Jer. 31:27De 30:9; Ese 36:9; Ho 2:23
Jer. 31:28Jer 44:27; 45:4
Jer. 31:28Ps 102:16; 147:2; Jer 24:6
Jer. 31:29Ese 18:2-4
Jer. 31:31Mt 26:27, 28; Lu 22:20; 1Kor 11:25; Heb 8:8-12
Jer. 31:32Eks 19:5
Jer. 31:32Ese 16:59
Jer. 31:33Ese 11:19
Jer. 31:33Heb 10:16
Jer. 31:33Jer 24:7; 30:22
Jer. 31:34Jes 54:13; Joh 17:3
Jer. 31:34Jes 11:9; Hab 2:14
Jer. 31:34Jer 33:8; 50:20; Mt 26:27, 28; Heb 8:10-12; 9:15; 10:17
Jer. 31:35Jes 51:15
Jer. 31:36Jes 54:10; Jer 33:20, 21
Jer. 31:37Jer 30:11
Jer. 31:382Kr 26:9
Jer. 31:38Ne 12:27; Jes 44:28; Jer 30:18
Jer. 31:38Ne 3:1; Sag 14:10
Jer. 31:39Sag 1:16
Jer. 31:402Sa 15:23; 2Kn 23:6; Joh 18:1
Jer. 31:40Ne 3:28
Jer. 31:40Jl 3:17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Jeremia 31:1-40

Jeremia

31 “In daardie tyd,” sê Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel, en hulle sal my volk word.”+

 2 Dít is wat Jehovah sê:

“Die volk wat die swaard oorleef het, het genade ontvang in die wildernis

toe Israel na sy rusplek geloop het.”

 3 Van ver af het Jehovah aan my verskyn en gesê:

“Ek het jou met ’n ewige liefde liefgehad.

Daarom het ek jou met lojale liefde na my toe getrek.*+

 4 Ek sal jou weer herbou, en jy sal herbou word.+

O maagd van Israel, jy sal weer jou tamboeryne neem

en uitgaan terwyl jy vreugdevol dans.*+

 5 Jy sal weer wingerde plant op die berge van Samariʹa.+

Die planters sal plant en die vrugte geniet.+

 6 Want die dag kom wanneer die wagte in die berge van Eʹfraim sal uitroep:

‘Staan op, laat ons opgaan na Sion, na Jehovah, ons God.’”+

 7 Want dít is wat Jehovah sê:

“Roep uit na Jakob met blydskap.

Roep uit van vreugde, want jy is oor die nasies.+

Verkondig dit. Bring lof en sê:

‘O Jehovah, red u volk, die oorblyfsel van Israel.’+

 8 Ek bring hulle terug uit die land van die noorde.+

Ek sal hulle bymekaarmaak uit die mees afgeleë dele van die aarde.+

Die blindes en die kreupeles sal onder hulle wees,+

die swanger vrou en die een wat geboorte gee, almal saam.

As ’n groot gemeente sal hulle hierheen terugkeer.+

 9 Hulle sal huil terwyl hulle terugkom.+

Ek sal hulle lei terwyl hulle om goedkeuring smeek.

Ek sal hulle na waterstrome* lei,+

op ’n pad wat gelyk is en hulle nie sal laat struikel nie.

Want ek is ’n Vader vir Israel, en Eʹfraim is my eersgeborene.”+

10 Hoor die woord van Jehovah, o nasies,

en vertel dit op die eilande ver weg:+

“Die Een wat Israel verstrooi het, sal hom bymekaarmaak.

Hy sal hom oppas soos ’n herder sy kudde oppas.+

11 Want Jehovah sal Jakob loskoop+

en hom red* uit die hand van die een wat sterker is as hy.+

12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+

en straal oor die goedheid van* Jehovah,

oor die graan en die nuwe wyn+ en die olie

en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+

Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+

en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+

13 “In daardie tyd sal die maagd vreugdevol dans,

en ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+

Ek sal hulle getreur in blydskap verander.+

Ek sal hulle vertroos en hulle hartseer in vreugde verander.+

14 Ek sal die priesters* versadig met ’n oorvloed,*

en my volk sal versadig word met my goedheid,”+ sê Jehovah.

15 “Dít is wat Jehovah sê:

‘’n Stem word in Rama gehoor,+ ’n getreur en ’n bittere gehuil:

Ragel huil oor haar seuns.*+

Sy het geweier om haar te laat troos oor haar seuns,

want hulle is nie meer daar nie.’”+

16 Dít is wat Jehovah sê:

“‘Hou op huil en vee jou trane af,

want daar is ’n beloning vir jou werk,’ sê Jehovah.

‘Hulle sal uit die land van die vyand terugkeer.’+

17 ‘En daar is ’n hoop vir jou toekoms,’+ sê Jehovah.

‘Jou kinders sal na hulle eie gebied terugkeer.’”+

18 “Ek het Eʹfraim se gekla duidelik gehoor:

‘U het my gedissiplineer, en ek is gedissiplineer,

soos ’n kalf wat nie geleer is nie.

Bring my terug, en ek sal graag terugkeer,

want u is Jehovah my God.

19 Want nadat ek teruggekeer het, het ek spyt gevoel.+

Nadat ek gehelp is om te verstaan, het ek op my bobeen geslaan in droefheid.

Ek het skaam en verneder gevoel,+

want ek het die skande van my jong dae gedra.’”

20 “Is Eʹfraim nie vir my ’n dierbare seun, ’n geliefde kind nie?+

Want hoe meer ek teen hom praat, hoe meer dink ek aan hom.

Daarom raak my emosies* onstuimig as gevolg van hom.+

En ek sal hom beslis jammer kry,” sê Jehovah.+

21 “Rig vir jou padmerkers op,

en rig padwysers op.+

Skenk aandag aan die grootpad, die pad waarop jy sal moet gaan.+

Keer terug, o maagd van Israel, keer terug na hierdie stede van jou.

22 Hoe lank sal jy besluiteloos wees, o ontroue dogter?

Want Jehovah het iets nuuts op die aarde geskep:

’n Vrou sal gretig agter ’n man aanloop.”

23 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Hulle sal weer hierdie woorde in die land van Juda en in sy stede sê wanneer ek hulle gevangenes terugbring: ‘Mag Jehovah jou seën, o regverdige woonplek,+ o heilige berg.’+ 24 En Juda en al sy stede, die boere en dié wat die kuddes lei, sal almal saam daarin woon.+ 25 Want die een* wat moeg is, sal ek nuwe krag gee, en elkeen* wat swak is van die honger, sal ek vul.”+

26 Toe het ek wakker geword en my oë oopgemaak, en ek het goed geslaap.

27 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek die saad* van mense en die saad van vee in die huis van Israel en in die huis van Juda sal saai.”+

28 “En net soos ek oor hulle gewaak het om uit te ruk, af te breek, te verwoes, te vernietig en skade aan te rig,+ so sal ek oor hulle waak om op te bou en te plant,”+ sê Jehovah. 29 “In daardie dae sal hulle nie meer sê: ‘Die pa’s het suur druiwe geëet, maar die kinders het die suur smaak in hulle mond gehad’* nie.+ 30 Maar dan sal elkeen vir sy eie oortreding sterf. Enigiemand wat suur druiwe eet, sal die suur smaak in sy eie mond hê.”

31 “Kyk! Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sal maak.+ 32 Dit sal nie wees soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipte uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle ware meester* was,’ sê Jehovah.”

33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

34 “Hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken Jehovah!’ nie,+ want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle,”+ sê Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en ek sal nie meer aan hulle sonde dink nie.”+

35 Dít is wat Jehovah sê,

wat die son gee as lig in die dag,

die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,

wat die see en sy golwe onstuimig maak,

wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+

36 “‘As hierdie wette ooit sou verdwyn,’ sê Jehovah,

‘slegs dan sou die nageslag van Israel ophou om vir altyd ’n nasie voor my te wees.’”+

37 Dít is wat Jehovah sê: “‘As die hemel daar bo gemeet kon word en die fondamente van die aarde daar onder verken kon word, slegs dan sou ek die hele nageslag van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het,’ verklaar Jehovah.”+

38 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer die stad vir Jehovah gebou sal word,+ van die Hanaʹnel-toring+ af tot by die Hoekpoort.+ 39 En die maatlyn sal uitgestrek word,+ reguit tot by die heuwel Gareb, en dit sal dan in die rigting van Goa gaan. 40 En die hele vallei van die lyke en van die as* en al die terrasse tot by die Kidron-vallei,+ tot by die hoek van die Perdepoort+ in die ooste, sal iets heiligs vir Jehovah wees.+ Dit sal nooit weer uitgeruk of afgebreek word nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel