Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Hulle kinders het ingegaan en die land in besit geneem,+ en u het die Kanaäniete,+ wat in die land gewoon het, voor hulle onderwerp. U het die konings en die volke van die land in hulle hand gegee, sodat die Israeliete met hulle kon doen net wat hulle wou. 25 Hulle het versterkte stede+ en ’n vrugbare* land+ ingeneem, en hulle het huise vol allerhande goeie dinge in besit geneem, reënputte wat reeds uitgegrawe was, wingerde, olyfboorde+ en ’n oorvloed vrugtebome. Hulle het geëet en het versadig en vet geword, en hulle het die dinge geniet wat u vir hulle uit u groot goedheid gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel