3 “‘Ek sal vier rampe* oor hulle laat kom,’+ sê Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, die honde om weg te sleep en die voëls van die hemel en die diere van die aarde om te verslind en te vernietig.+
20 Ek sal hulle in die hand gee van hulle vyande en van dié wat hulle lewe wil neem, en hulle lyke sal kos word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.+