Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En julle lyke sal voedsel word vir elke voël van die hemel en vir die diere van die veld, en niemand sal hulle wegjaag nie.+

  • Psalm 79:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel as voedsel gegee,

      en die vlees van u lojales aan die wilde diere van die aarde.+

  • Jeremia 16:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 ‘Hulle sal van dodelike siektes sterf,+ maar niemand sal oor hulle treur of hulle begrawe nie. Hulle sal soos mis op die oppervlak van die aarde word.+ Hulle sal deur die swaard en die hongersnood sterf,+ en hulle lyke sal kos wees vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel