-
Eksodus 17:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Ek sal daar voor jou op die rots in Horeb staan. Jy moet die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk sal dit drink.”+ Moses het dit voor die oë van die ouermanne van Israel gedoen. 7 Hy het die plek toe Massa*+ en Meʹriba*+ genoem weens die stryery van die Israeliete en omdat hulle Jehovah getoets het+ deur te sê: “Is Jehovah met ons of nie?”
-