Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ek het altyd aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, ek het my nie deur middel daarvan aan hulle geopenbaar nie.+

  • Psalm 68:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Sing vir God, sing liedere* om sy naam te loof.+

      Sing vir die Een wat deur die woestynvlaktes* ry.

      Jah* is sy naam!+ Wees vreugdevol voor hom!

  • Jesaja 42:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Ek is Jehovah. Dit is my naam.

      Ek gee my heerlikheid aan niemand anders nie,*

      en ook nie my lof aan beelde nie.+

  • Jesaja 54:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 “Want jou Groot Maker+ is soos jou man,*+

      Jehovah van die leërmagte is sy naam,

      en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+

      Hy sal die God van die hele aarde genoem word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel