Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 83:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is,+

      u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.+

  • Lukas 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Daarom het hy vir hulle gesê: “Wanneer julle bid, sê: ‘Vader, laat u naam geheilig word.+ Laat u Koninkryk kom.+

  • Johannes 12:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Vader, verheerlik u naam.” Toe het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+

  • Handelinge 15:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Siʹmeon+ het verduidelik hoe God vir die eerste keer aan die nasies gedink het sodat hy uit hulle ’n volk vir sy naam kan neem.+

  • Openbaring 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê:

      “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel