Psalm 27:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moenie u gesig van my af wegdraai nie.+ Moenie u kneg in u woede wegwys nie. U is my helper.+ Moenie my verstoot of verlaat nie, my God van redding. Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
9 Moenie u gesig van my af wegdraai nie.+ Moenie u kneg in u woede wegwys nie. U is my helper.+ Moenie my verstoot of verlaat nie, my God van redding.
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+