1 Timoteus 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer. Openbaring 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ – Openbaring 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+
15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer.
5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ –
16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+