Psalm 9:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dié wat u naam ken, sal op u vertrou.+ U sal nooit dié verlaat wat u dien* nie, o Jehovah.+ Spreuke 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+