Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Ek het gesien hoe die wrede, goddelose man

      uitsprei soos ’n groot, groen boom wat in die regte grond groei.+

  • Psalm 37:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Maar al die oortreders sal vernietig word.

      Goddelose mense het geen toekoms nie.+

  • Jeremia 12:1-3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 U is regverdig, o Jehovah,+ wanneer ek by u kla,

      wanneer ek met u praat oor sake wat met geregtigheid te doen het.

      Maar hoekom is die weg van die goddeloses suksesvol,+

      en hoekom is dié wat ander verraai, nie bekommerd nie?

       2 U het hulle geplant, en hulle het wortelgeskiet.

      Hulle het gegroei en vrug voortgebring.

      U is op hulle lippe, maar ver van hulle diepste gedagtes.*+

       3 Maar u ken my goed, o Jehovah,+ u sien my.

      U het my hart ondersoek en gevind dat dit in eenheid met u is.+

      U moet hulle afsonder soos skape wat geslag gaan word

      en hulle opsysit vir die dag van slagting.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel