Psalm 50:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Die een wat dankbaarheid as sy offerande bring, verheerlik my,+en wat die een betref wat ’n vaste weg volg,ek sal hom redding deur God laat sien.”+ Psalm 100:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Gaan met danksegging by sy poorte in,+en met lof in sy voorhowe in.+ Dank hom, en loof sy naam.+
23 Die een wat dankbaarheid as sy offerande bring, verheerlik my,+en wat die een betref wat ’n vaste weg volg,ek sal hom redding deur God laat sien.”+