1 Tessalonisense 5:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Wees dankbaar vir alles.+ Dit is God se wil vir julle in eenheid met Christus Jesus. Hebreërs 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van ons lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van ons lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+