5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+
9 Julle weet goed dat Jehovah julle God die ware God is, die getroue God, wat sy verbond hou en lojale liefde betoon aan ’n duisend geslagte van dié wat hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam.+