19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+
13 Skielik was daar ’n groot hemelse leërmag+ saam met die engel, en hulle het God geloof en gesê: 14 “Heerlikheid aan God in die hoogtes daar bo, en vrede op aarde onder mense wat sy goedkeuring geniet.”*