Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En God het die twee groot ligte gemaak, die groter lig om oor die dag te heers+ en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+

  • Psalm 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Dit kom op aan die een einde van die hemel

      en dit gaan oor na die ander einde daarvan,+

      en niks kan die hitte daarvan ontsnap nie.

  • Jeremia 31:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Dít is wat Jehovah sê,

      wat die son gee as lig in die dag,

      die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,

      wat die see en sy golwe onstuimig maak,

      wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel