Genesis 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 God het die lig “dag” genoem, maar hy het die duisternis “nag” genoem.+ En dit het aand geword en dit het oggend geword: ’n eerste dag. Psalm 74:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die dag behoort aan u, sowel as die nag. U het die lig en die son gemaak.+ Jesaja 45:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek skep lig+ en duisternis.+ Ek bring vrede+ en rampspoed.+ Ek, Jehovah, doen al hierdie dinge.
5 God het die lig “dag” genoem, maar hy het die duisternis “nag” genoem.+ En dit het aand geword en dit het oggend geword: ’n eerste dag.