Job 33:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die gees van God het my gemaak,+en die asem van die Almagtige het my lewend gemaak.+ Handelinge 17:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons, net soos party van julle digters gesê het: ‘Want ons is ook sy kinders.’*
28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons, net soos party van julle digters gesê het: ‘Want ons is ook sy kinders.’*