Psalm 18:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 U maak die pad vir my voetstappe breër,en my voete* sal nie gly nie.+ Psalm 94:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe ek gesê het: “My voet gly,”het u lojale liefde, o Jehovah, my bly ondersteun.+ Psalm 119:133 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 133 Rig my voetstappe in veiligheid* deur middel van u woord. Laat niks wat sleg is my oorheers nie.+ Psalm 121:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy sal nooit toelaat dat jou voet gly* nie.+ Die Een wat jou beskerm, sal nooit lomerig wees nie.
133 Rig my voetstappe in veiligheid* deur middel van u woord. Laat niks wat sleg is my oorheers nie.+