Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipte sal beslis vergeet word, en die land sal baie swaarkry as gevolg van die hongersnood.+

  • Genesis 41:54
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 54 en die sewe jaar van hongersnood het begin, net soos Josef gesê het.+ Die hongersnood het in al die lande ontstaan, maar in die hele Egipte was daar kos.*+

  • Genesis 42:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 So het Israel se seuns saam met die ander gekom wat kos kom koop het, want die hongersnood het na die land Kanaän versprei.+

  • Handelinge 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar ’n hongersnood het oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n baie moeilike tyd, en ons voorvaders kon niks kry om te eet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel