11 En hulle het beurte gemaak om te sing+ en het Jehovah met die volgende woorde begin loof en dank: “Hy is goed, en sy lojale liefde vir Israel duur vir ewig.”+ Toe het die hele volk Jehovah geloof met ’n groot gejuig omdat die fondament van die huis van Jehovah gelê is.