Numeri 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die gemengde skare*+ wat onder hulle was, het toe selfsugtige begeertes+ uitgespreek, en die Israeliete het ook begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+ Deuteronomium 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Julle het Jehovah ook by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ kwaad gemaak. 1 Korintiërs 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+
4 Die gemengde skare*+ wat onder hulle was, het toe selfsugtige begeertes+ uitgespreek, en die Israeliete het ook begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+
6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+