-
Numeri 25:11-13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my woede teen die Israeliete laat bedaar omdat hy geen ontrouheid aan my geduld het nie.+ Daarom het ek nie die Israeliete vernietig nie, hoewel ek uitsluitlike toegewydheid vereis.+ 12 Sê dus dat ek ’n vredesverbond met hom maak. 13 En dit sal vir hom en sy nageslag die verbond van ’n permanente priesterskap wees+ omdat hy geen ontrouheid aan sy God geduld het nie+ en vir die volk Israel versoening gedoen het.”
-