Eksodus 11:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar nie eers ’n hond sal vir die Israeliete of hulle vee blaf nie,* sodat julle kan weet dat Jehovah ’n onderskeid kan maak tussen die Egiptenare en die Israeliete.’+ Psalm 63:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar die koning sal bly wees as gevolg van God. Elkeen wat by Hom sweer, sal van vreugde uitroep,*want die mond van die leuenaars sal stilgemaak word.
7 Maar nie eers ’n hond sal vir die Israeliete of hulle vee blaf nie,* sodat julle kan weet dat Jehovah ’n onderskeid kan maak tussen die Egiptenare en die Israeliete.’+
11 Maar die koning sal bly wees as gevolg van God. Elkeen wat by Hom sweer, sal van vreugde uitroep,*want die mond van die leuenaars sal stilgemaak word.