12 Want dit is nie ’n vyand wat my uittart nie.+
Anders sou ek dit kon verdra.
Dit is nie ’n vyand wat teen my opgekom het nie.
Anders sou ek vir hom kon wegkruip.
13 Maar dit is jy, ’n mens soos ek,+
my eie vriend wat ek goed ken.+
14 Ons het ’n hegte vriendskap geniet.
Ons het saam met die menigte na die huis van God geloop.