Psalm 25:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+vergewe tog my oortreding, al is dit groot. Psalm 31:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want u is my groot rots en my vesting,+en u sal my lei en my rig ter wille van u naam.+