Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 31:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want u is my groot rots en my vesting,+

      en u sal my lei en my rig ter wille van u naam.+

  • Psalm 79:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Help ons, o God van ons redding,+

      ter wille van u glorieryke naam.

      Red ons en vergewe* ons sondes ter wille van u naam.+

  • Psalm 109:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Maar Soewereine Heer Jehovah,

      help my ter wille van u naam.+

      Red my, want u lojale liefde is goed.+

  • Psalm 143:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Bewaar my lewe ter wille van u naam, o Jehovah.

      Red my uit die moeilikheid, want u is regverdig.+

  • Esegiël 36:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Sê dus vir die huis van Israel: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waarheen julle gegaan het.”’+

  • Daniël 9:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 O Jehovah, luister tog. O Jehovah, vergewe tog.+ O Jehovah, skenk tog aandag en tree op! Tree vinnig op, om u eie onthalwe, o my God, want u stad en u volk dra u naam.”+

  • Matteus 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemel, laat u naam+ geheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan