1 Kronieke 16:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof wordtot in alle ewigheid.’” En die hele volk het gesê: “Amen!”* en het Jehovah geloof. 1 Kronieke 29:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dawid het Jehovah toe voor die hele gemeente geloof en gesê: “O Jehovah, die God van ons vader Israel, mag u tot in alle ewigheid* geloof word. Psalm 106:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof wordtot in alle ewigheid.+ En laat die hele volk sê: “Amen!”* Loof Jah!*
36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof wordtot in alle ewigheid.’” En die hele volk het gesê: “Amen!”* en het Jehovah geloof.
10 Dawid het Jehovah toe voor die hele gemeente geloof en gesê: “O Jehovah, die God van ons vader Israel, mag u tot in alle ewigheid* geloof word.
48 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof wordtot in alle ewigheid.+ En laat die hele volk sê: “Amen!”* Loof Jah!*