Psalm 56:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want u het my van die dood gered+en gekeer dat my voete struikel,+sodat ek voor God in die lig van die lewendes kan loop.+ Psalm 94:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe ek gesê het: “My voet gly,”het u lojale liefde, o Jehovah, my bly ondersteun.+
13 Want u het my van die dood gered+en gekeer dat my voete struikel,+sodat ek voor God in die lig van die lewendes kan loop.+