Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 51:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Ek is die Een wat julle vertroos.+

      Hoekom sal jy bang wees vir ’n blote mens wat sal doodgaan,+

      vir ’n mens wat soos groen gras vergaan?

  • Romeine 8:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

  • Hebreërs 13:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Daarom kan ons goeie moed hou en sê: “Jehovah* is my helper. Ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel