Eksodus 15:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 U regterhand, o Jehovah, is geweldig sterk.+U regterhand, o Jehovah, kan ’n vyand vernietig. Jesaja 40:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Kyk op na die hemel. Wie het hierdie dinge geskep?+ Dit is die Een wat hulle leërmag uitlei in hulle volle getal. Hy noem elkeen op sy naam.+ Weens die oorvloed van sy dinamiese energie en sy ontsaglike krag+is hulle almal daar.
26 “Kyk op na die hemel. Wie het hierdie dinge geskep?+ Dit is die Een wat hulle leërmag uitlei in hulle volle getal. Hy noem elkeen op sy naam.+ Weens die oorvloed van sy dinamiese energie en sy ontsaglike krag+is hulle almal daar.